Humour - Gamat en sy wyn |
|
|
|
|
'Djy issie reason lat ekkie 'n vrou hettie!' Hy vat 'n tweede bottel: 'Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!' Derde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!' Vierde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n huis hettie!' Hy vat die vyfde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn. Hy sit die bottel saggies neer en sê: 'Staan djy eers eenkant toe, my broe. Ek sien djy wassie involved nie' |




Gamat sit in sy garage waar hy die laaste goed moet ontruim en bepeins sy lot. Hy't sy huis verloor, sy werk verloor en sy vrou het die kinders gevat en hom geskei. Hy sien 'n kas met wynbottels en loop soontoe.
Comments
RSS feed for comments to this post.